Hasie Dagsorg berei u kind voor vir sukses!!!

Bekendstelling

Welkom by Hasie dagsorg, waar u kind al die nodige liefde, aandag en die nodige ontwikkeling kry. Die kind kry ook al sy takies om te doen en te leer terwyl hul speel. Ons is lief vir kinders en wil graag 'n verskil in hul lewens maak.


Ons Dagsorg

Ons is a tuis dagsorg. Ons kyk na kinders vanaf 2 maande tot 4 jaar. Dis 'n plek waar u kind altyd tuis voel. Hulle leer en speel baie met al die lag in die atmosfeer weet mens die kinders is gelukkig. Ons doen ook klein takies en oefeninge met die kinders. Al die kinders kry die nodige liefde en aandag. Ons fooi sluit alle etes inooi sluit ook alle etes in.


Ons glo kinders moet altyd gelukkig wees en hul opbou