Hasie dagsorg is n NPO dagsorg wat graag kinders help en ouers te help om dit bekostigbaar te maak vir ouers om hulle kinders in goeie sorg te sit. Ons fooie werk volgens ouers se inkomste.

By Hasie dagsorg glo ons in Christenskap asook baie liefde en aandag vir die kinders te gee want n kind is n mens se harts putn en wil atyd net die beste vir hulle te kan gee. Ons hou ook die maatjies se verjaarsdae en n kers afsluiting vir die kinders elke jaar. Ons verwelkom ook kinders wat sukkel om te loop ens ons is daar om u kind te help met vordering in die lewe en spandeer baie tyd met elke kindjie want dis n liefde vir ons om na u kind om te sien.  Ons probeer maar van tyd tot tyd om sponsors te kry vir die dagsorg omrede ons nie al die kinders volle tarriewe kan vra nie maar ons doen dit vir ons liefde om na hulle om te sien.

As u graag n donasie wil maak of n kindjie se skoolgeld vir n maand of n jaar wil sponsor kan u ons kontak

Ons kan ook u besigheid of advertensie op ons webtuiste plaas. Ons wil graag probeer om n grootte plekkie te kan kry sodat ons na meer kinders kan kyk en ons wil ook graag n voedsel skeam begin vir die kinders.